Vat jou musiek saam met jy

Ubuntu kom met die ongelooflike Rhythmbox musiekspeler. Met gevorderde afspeel opsies, is dit maklik om al jou perfekte liedjies te speel. En dit werk goed met CD's en draagbare musiekspelers, sodat jy al jou musiek kan geniet waar jy ookal gaan.